Search this website | ||||
Boodskap, 25 November 2001Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, Tiếng Việt, زبان_فارسی
“Liewe kinders, in hierdie tyd van genade roep ek julle weer tot gebed op. Kinders, bid en bereid jou hart voor op die koms van die Koning van die Vrede, sodat Hy met sy seën vrede kan gee aan die hele wêreld. Die onvrede het homself meester gemaak van die harte en die haat beheer die wêreld. Daarom is julle wat my boodskappe beleef die lig en die uitgestrekte hande na hierdie ongelowige wêreld, sodat almal die God van die Liefde sou leer ken. Vergeet nie, kinders, dat ek met julle is en julle almal seën. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “When you find unity with God, you will feel hunger for the word of God and your heart, little children, will overflow with joy. You will witness God's love wherever you are.” ( From message, 25 Januarie 1997 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||