Boodskap, 25 Februarie 2003


 
Liewe kinders, ook vandag roep ek julle op te bid en te vas vir die vrede. Soos ek jou al gesê het en nou herhaal, my liewe kinders, net met gebed en vas kan selfs oorloë voorkom word. Die vrede is 'n kosbare gawe van God. Soek, bid en jy sal haar ontvang. Spreek oor die vrede en dra haar in jou hart. Verzorg haar soos 'n blom die water, sagtheid en lig nodig het. Wees diegene wat die vrede na ander bring. Ek is met jou en doen 'n goeie woord vir vir elkeen van julle. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`