Boodskap, 10 Julie 1986


 

Boodskap, 10 Julie 1986 [O]

Vandag nodig Ek julle uit tot heiligheid. Sonder heiligheid kan julle nie lewe nie. Oorwin daarom elke sonde met liefde en met liefde moet julle al die probleme wat jy ondervind te bowe kom. Ek vra julle, liewe kinders, om die liefde in jouself te beleef.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`