Boodskap, 25 Junie 1989


 

Boodskap, 25 Junie 1989 [O]

Vandag roep ek julle op die boodskap na te lewe wat ek julle gedurende hierdie jaar gegee het. Hierdie tyd is die tyd van genade. Ek verlang dat die genade van God vir elkeen van julle groot is. Ek seën julle en bemin julle met 'n besondere liefde. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`