Boodskap, 25 November 1991


 
Liewe kinders, ook hierdie keer nooi ek julle uit om te bid. Bid, om te kan verstaan wat God jou wil sê deur my teenwoordigheid en deur die boodskappe, wat ek julle gee. Ek wil julle steeds nader aan Jesus en sy gewond Hart bring, sodat jy die mateloze Liefde kan verstaan, wat hom vir elkeen persoonlik gegee het. Daarom, liewe kinders, bid, sodat uit jou hart 'n stroom van liefde kan vloei na elke mens, ook na diegene wat jy haat en verag. So kan julle met die liefde van Jesus alle ellende oorwin in hierdie treurige wêreld, wat sonder hoop is vir diegene wat Jesus nie ken nie. Ek is by julle en bemin jou met die mateloze liefde van Jesus. Dankie vir alle offers en gebede. Bid, sodat ek julle nog meer kan help. Ek het julle gebed nodig! Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`