Boodskap, 25 Augustus 1993


 
Liewe kinders, ek wil hê dat julle verstaan dat ek julle Moeder is en dat dit my wens is om julle te help en jou tot gebed uit te nooi. Net as jy bid kan jy my boodskappe verstaan en aanneem en hulle in praktyk bring. Lees die H. Skrif, leef daar na en bid, sodat julle nie die tekens van hierdie tyd verstaan kan. Dit is 'n besondere tyd, daarom het ek by julle om julle nader aan my Hart en by die Hart van my Seun Jesus te bring. Liewe kinders, ek wil hê dat julle kinders van die lig is en nie van die duisternis. Doen daarom wat ek sê. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`