Boodskap, 25 Junie 1995


 

Boodskap, 25 Junie 1995 [O]

Liewe kinders, vandag is ek gelukkig julle in so 'n groot getale te sien en omdat julle gehoor gegee het en gekom het om my boodskappe in praktyk te bring. My liewe kinders, ek nodig jou uit in hierdie onrustige wêreld vreugdevolle draers van die vrede te wees. Bid vir vrede, sodat die era van vrede, waar my Hart met ongeduld op wag, so spoedig moontlik begin. Ek is julle naby, my liewe kinders, en spreek vir elkeen van julle ten beste by die Allerhoogste. Ek seën julle almal met my moederlike seën. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`