Boodskap, 25 September 1997


 
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om in te sien, dat jy sonder liefde nie kan verstaan dat God die eerste plek in jou lewe toekom. Daarom nooi ek jou, my liewe kinders, almal uit om nie met menslike, maar met goddelike liefde lief te hê. Op die manier sal jy lewe ryker word sonder selfsugtige interessen. Julle sal verstaan dat God homself uit liefde op die mees eenvoudige wyse gee. My liewe kinders, bid, bid, bid, om my woorde wat ek jou gee, te kan verstaan. Dan sal jy die ander met liefde kan aanvaar en ook al diegene kan vergewe, wat julle kwaad gedoen het. Antwoord met gebed, want gebed is die vrug van die liefde tot God, die Skepper. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`