Boodskap, 25 Augustus 1999


 
Liewe kinders, ook vandag nodig ek jou uit om God, die Skepper, in die kleure van die natuur te verheerlik. Hy spreek tot elkeen van julle in die kleinste blom oor sy skoonheid en oor die diepte van die liefde waarmee Hy elkeen van julle geskape het. My liewe kinders, kan die gebed uit julle hart vloei soos vars water uit 'n bron. Mag die tarwevelden praat oor die barmhartigheid van God vir elke skepsel. Opnuut daarom die gebed van danksegging vir alles wat God julle gee. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`