Language 
   

Boodskap, 25 Januarie 1992

Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om in jou gesinne weer te gaan bid, sodat elkeen gesin vir my Seun, Jesus 'n vreugde word. Daarom, liewe kinders, bid en maak meer tyd vir Jesus. Dan sal julle alles kan verstaan en kan aanvaar, ook die swaarste siektes en kruisies. Ek is met julle en sou jy graag in my Hart opneem en jou beskerm, maar jy het nog geen besluit geneem. Daarom, liewe kinders, verlang ek van julle dat jy bid en dat jy my deur die gebed toelaat om jou te help. Bid, liewe kinders, sodat die gebed jou daaglikse voedsel word. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
25 Desember 1991 (Monthly)
25 Februarie 1992 (Monthly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose