Boodskap, 25 Oktober 2003


 

Boodskap, 25 Oktober 2003 [O]

Liewe kinders, weer roep ek julle op, dat jy jou aan my Hart en die Hart van Jesus toewijdt. Ek wens elkeen van julle, my liewe kinders, op die weg van die bekering en die heiligheid te lei. Alleen so kan ons deur julle so veel as moontlik siele op die weg van die verlossing bring. Moenie huiwer nie, my liewe kinders, maar sê met heel jou hart: 'Ek wil Jesus en Maria help sodat so veel moontlik broers en susters die weg van die heiligheid leer ken'. So sal jy ervaar vriende van Jesus te wees. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`