Boodskap, 10 Januarie 1985


 
Liewe kinders, ook vandag wil Ek jou bedank vir al jou offers. Veral dankie aan almal wat bly is hier te kom en wat my hart dierbaar geword het. Veel parochianen luister nie na die boodskappe. Maar ter wille van hulle wat My besonder na aan die hart lê, gaan Ek deur met die gee van boodskappe aan die gemeente. En Ek sal hulle gee, want Ek hou van julle en wens dat julle hulle van ganser harte nakom.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`