Boodskap, 16 Mei 1985


 

Boodskap, 16 Mei 1985 [O]

Ek nooi julle uit met meer ywer te bid en ook beter deel te neem aan die Mis. Ek wil dat die Mis vir julle 'n Godservaring word. En veral die jeug spoor Ek aan: Staan oop vir die Heilige Gees, omdat God julle in hierdie dae waarin Satan heel aktief word, na hom toe trek.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`