Boodskap, 20 Junie 1985


 

Boodskap, 20 Junie 1985 [O]

Open jou hart vir die Here van alle harte. Vertrou My al jou gevoelens en al jou probleme toe. Ek wil julle in al jou beproewings troos. Ek wil julle hart met vrede, vreugde en met die liefde van God overstelpen.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`