Boodskap, 20 Maart 1986


 

Boodskap, 20 Maart 1986 [O]

Vandag nodig Ek julle uit om ywerig te wees in die gebed. Julle wil alles doen wat Ek jou sê, maar julle slaag daar nie in, omdat julle nie bid nie. Liewe kinders, Ek versoek julle: stel jou oop en begin te bid. Die gebed sal 'n vreugde vir julle wees. As julle begin sal julle nie lastig vind, want julle sal met blydskap bid.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`