Boodskap, 25 April 1987


 

Boodskap, 25 April 1987 [O]

Liewe kinders, vandag nodig Ek julle almal weer uit te bid. Julle weet goed, liewe kinders, dat God in die gebed besondere barmhartigheid gee. Soek en bid daarom, sodat julle alles kan verstaan wat Ek julle hier gee. Ek nodig jou uit, liewe kinders, met jou hart te bid. Julle weet dat julle sonder die gebed alles wat God deur elkeen van julle van plan is, nie kan verstaan nie. Bid daarom! Ek verlang dat die plan van God deur elkeen verwesenlik word en dat alles hulle ontplooit wat God julle in die hart gegee het. Bid daarom, sodat die seën van God julle kan bewaar vir al die kwaad dat julle bedreig. Ek seën jou, liewe kinders!
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`