| Search this website | ||||
Boodskap, 25 Mei 1991Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, زبان_فارسی
“Liewe kinders, almal wat my boodskap van vrede gehoor het nie, nooi ek vandag uit om daar ernstig en met liefde na te lewe. Baie mense dink dat hulle veel doen as hulle oor die boodskappe praat, maar daar nie na lewe. Liewe kinders, ek nodig julle uit tot die lewe en tot die verandering van alles wat daar aan negatief in julle is, sodat die positiewe word en tot lewe kom. Liewe kinders, ek is met julle en wil elkeen van julle help om so te lewe en so te getuig van die Blijde Boodskap. Ek is hier, liewe kinders, om julle te help en om julle na die hemel te lei. In die hemel is vreugde wat jy nou al kan beleef. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
|
Our Lady of Medjugorje Messages ![]() Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Pray and believe little children, God gives you graces and you do not see them. Pray and you will see them. May your day be filled with prayer and thanksgiving for everything that God gives you.” ( From message, 25 Oktober 2002 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 25 September 2024 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums ![]() Favorite content related to Medjugorje" | |||
| Medjugorje News & Articles Medjugorje Videos Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2025 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||
![[EN]](/data/default/css/img/en-only.gif)
![[O]](/data/olm/images/__mt/nw.gif)
