Boodskap, 25 September 1993


 
Liewe kinders, ek is julle Moeder en roep julle op, God te nader deur die gebed, want slegs Hy is julle Vrede, julle Verlosser. Daarom, liewe kinders, soek geen materiële troos, maar soek God. Ek bid vir julle en spreek vir elkeen afsonderlik by God ten beste. Ek smeek om julle gebed en dat julle my en my ook boodskappe aanneem, soos in die eerste dae van die verskynings. Alleen as jy jou hart oopmaak en bid sal wonders gebeur. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`