Boodskap, 25 September 1995


 
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit verlief te word op Jesus in die allerheiligste Sacrament. Aanbid Hom, liewe kinders, in julle parochies, dan is jy verbind met die hele wêreld. Jesus word vir julle 'n vriend en jy sal nie meer oor Hom praat as oor iemand wat jy skaars ken. Die eenheid met Hom sal vir julle 'n vreugde wees en julle sal getuies word van die liefde wat Jesus vir elke skepsel het. My liewe kinders, as julle Jesus aanbid is julle ook naby My. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`