Search this website | ||||
Boodskap, 25 Maart 1997Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, زبان_فارسی
“Liewe kinders, vandag nodig ek jou nadruklik uit die kruis in jou hande te neem en die wonde van Jesus te aanskou. Liewe kinders, smeek Jesus, dat Hy die wonde genees, wat jy tydens jou lewe deur jou eie sondes en die van jou ouers gekry het. Alleen so, liewe kinders, sal jy verstaan dat die wêreld die genesing van die geloof in God, die Skepper, nodig het. Deur die lyding en die dood van Jesus aan die kruis sal jy verstaan dat julle ook net deur die gebed ware apostels van die geloof kan word as jy in eenvoud en biddend die geloof beleef, dat 'n geskenk van God is. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “I call each one of you to begin to live as of today that life which God wishes of you and to begin to perform good works of love and mercy.” ( From message, 25 Maart 1987 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 25 September 2024 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje News & Articles Medjugorje Videos Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2025 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||