Boodskap, 25 Junie 1997


 

Boodskap, 25 Junie 1997 [O]

Liewe kinders, vandag is ek op besondere wyse by julle en bring julle my moederlike vredeszegen. Ek bid vir julle en spreek by God vir julle ten beste, sodat jy mag verstaan, dat almal 'n draer van vrede is. Jy kan nie vrede hê, as jou hart nie in vrede is met God. Daarom, my liewe kinders, bid, bid, bid, omdat die gebed die fondament mag wees van jou vrede. Open jou hart en gee tyd aan God, sodat Hy jou vriend kan wees. As ware vriendskap met God is gesluit, kan geen storm hierdie vernietig. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`