Search this website | ||||
![]() | ![]() | ![]() | ![]() | ![]() |
![]() | Boodskap, 25 Augustus 1997Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, زبان_فارسی
“Liewe kinders, God het my hierdie tyd gegee as 'n geskenk vir julle, sodat ek jou kan leer en kan lei op die weg van die heil. Liewe kinders, nou verstaan jy hierdie genade nie, maar spoedig sal die tyd kom dat jy met weemoed terug sal dink aan hierdie boodskappe. Leef daarom, my liewe kinders, volgens al die woorde wat ek jou tydens hierdie tyd van genade gegee het en bly bid, totdat die gebed vir julle vreugde word. Heel besonder nodig ek diegene uit wat hulle aan my Onbevlekte Hart het toegewy om vir ander 'n voorbeeld te wees. Ek nooi alle priesters en alle manlike en vroulike religieuse uit die rosekrans te bid en dit aan ander te leer bid. Liewe kinders, die rosekrans is vir my besonder kosbaar. Open jou hart vir my deur die bid van die rosekrans, dan kan ek julle help. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | ![]() | |
Our Lady of Medjugorje Messages ![]() Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “I am inviting you for years by these messages which I am giving you. Little children, by means of the messages I wish to make a very beautiful mosaic in your hearts, so I may be able to present each one of you to God like the original image.” ( From message, 25 November 1989 ![]() | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): ![]() ![]() Deep concern & disturbing information: Latest news & articles ![]() 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos ![]() 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles ![]() Most watched videos ![]() Most watched Medjugorje Photos Gallery albums ![]() ![]() Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2021 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||