| Search this website | ||||
Boodskap, 25 Januarie 1998Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, زبان_فارسی
“Liewe kinders, vandag nooi ek julle almal weer uit te bid. Slegs deur die gebed, liewe kinders, sal jou hart verander, beter word en fijngevoeliger wees vir die woord van God. My liewe kinders, staan die duiwel nie toe jy heen en weer te trek en met julle te doen wat hy wil. Ek nodig jou uit jou verantwoordelik te neem, vasbeslote te wees en jy in die gebed elke dag aan God toe te wy. Die Heilige Mis, my liewe kinders, mag nie sommer 'n gewoonte vir jou wees, maar die lewe self. Wanneer jy die Heilige Mis daagliks so beleef, sal jy die verlange na heiligheid voel, en in heiligheid groei. Ek is julle naby en wend my as Voorspreekster vir elkeen van julle tot God, dat Hy jou die krag gee om jou hart te verander. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
|
This page Our Lady of Medjugorje Messages ![]() Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Little children, I desire for you to become carriers of peace and of God's joy to today's world without peace. That is why, little children, pray, pray, pray!” ( From message, 25 Oktober 1997 ) |
Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 25 September 2024 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums ![]() Favorite content related to Medjugorje" | |||
| Medjugorje Web Sites Links Medjugorje News & Articles Medjugorje Videos Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2026
| |||
![[EN]](/data/default/css/img/en-only.gif)
![[O]](/data/olm/images/__mt/nw.gif)
