Boodskap, 10 April 1986


 

Boodskap, 10 April 1986 [O]

Ek nooi julle uit om in die liefde te groei. 'N blom floreer nie sonder water. So is dit ook met julle, liewe kinders. Sonder die seën van God kan julle nie groei. Julle moet alle dae die seën van God vra om normaal te kan groei en om met God al jou werk te kan doen.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

For God to live in your hearts, you must love.

`