| Search this website | ||||
Boodskap, 25 Mei 2000Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, Tiếng Việt, زبان_فارسی
“Liewe kinders, ek verheug my met julle en in hierdie tyd van genade nodig ek jou uit tot geestelike vernuwing. Bid, my liewe kinders, sodat die Heilige Gees in volheid in julle mag woon, sodat jy met blydskap kan getuig teenoor almal wat ver van die geloof verwyder is. Bid veral, liewe kinders, om die gawes van die Heilige Gees, sodat jy elke dag en in elke situasie in die gees van die liefde nader aan jou naaste mag wees en in wysheid en liefde elke probleem kan oorkom. Ek is met julle en spreek vir elkeen van julle ten beste by Jesus. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
|
This page Our Lady of Medjugorje Messages ![]() Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Today I am calling you to a complete surrender to God. Everything you do and everything you possess give over to God so that He can take control in your life as the King of all that you possess.” ( From message, 25 Julie 1988 ) |
Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 25 September 2024 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums ![]() Favorite content related to Medjugorje" | |||
| Medjugorje Web Sites Links Medjugorje News & Articles Medjugorje Videos Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2026
| |||
![[EN]](/data/default/css/img/en-only.gif)
![[O]](/data/olm/images/__mt/nw.gif)
