Our Lady of Medjugorje Messages by month Junie

Liewe kinders, ook vandag is daar vreugde in my hart. Ek sou jou wil bedank omdat jy my plan realiseerbaar maak. Elkeen van julle is belangrik. Daarom, my liewe kinders, bid en verbly jou met my om elke hart wat hulle bekeer het en 'n instrument van vrede in die wêreld geword het. Gebedsgroepe is kragtig, en deur hulle kan ek sien, my liewe kinders, dat die Heilige Gees in die wêreld werk. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, ook vandag roep ek jou met groot vreugde op, na my boodskappe te lewe. Ek is met julle en ek dank jou dat jy in die lewe het omgeskakel wat ek jou sê. Ek roep julle op, met nuwe begeestering en blydskap, my boodskappe nog meer te verwesenlik. Mag die gebed jou daaglikse taak wees. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag bid ek vir jou en met jou, sodat die Heilige Gees jou mag help, en jou geloof vermeerder, sodat jy die boodskappe nog meer aanvaar, wat ek julle hier in hierdie heilige plek gee. Liewe kinders, verstaan dat dit 'n tyd van genade is vir elkeen van julle. By my, my liewe kinders, is julle veilig. Ek sou julle almal op die weg van die heiligheid wil lei. Leef volgens my boodskappe en sit elke woord wat ek jou gee, in die lewe om. Mag die boodskappe kosbaar vir jou wees omdat hulle uit die hemel kom. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, ek is met julle en ek seën jou almal met my moederlike seën. Veral vandag, nou God jou in oorvloed genade gee. Bid en soek God deur my. God gee jou groot barmhartigheid, liewe kinders. Benut daarom hierdie barmhartigheid tyd en nader aan my Hart, sodat ek jou na my Seun, Jesus kan lei. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit te bid. Wie bid is nie bang vir die toekoms. My liewe kinders, vergeet dit nie: Ek is met julle en bemin julle almal. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag dank ek julle vir die belewing van my boodskappe en die getuienis van jou lewenswyse. Liewe kinders, wees sterk en bid, sodat die gebed jou sterkte en vreugde mag skenk. Alleen op hierdie wyse sal elkeen van julle myne wees en ek kan julle na die weg van die verlossing bring. Liewe kinders, bid en getuig van my teenwoordigheid hier met jou lewe. Mag elke dag vir julle 'n vreugdevolle getuienis is van God se liefde. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag wil ek jou bedank dat jy volgens my boodskappe leef. Ek seën julle almal met my moederlike seën en bring julle almal na my Seun Jesus. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag is ek op besondere wyse by julle en bring julle my moederlike vredeszegen. Ek bid vir julle en spreek by God vir julle ten beste, sodat jy mag verstaan, dat almal 'n draer van vrede is. Jy kan nie vrede hê, as jou hart nie in vrede is met God. Daarom, my liewe kinders, bid, bid, bid, omdat die gebed die fondament mag wees van jou vrede. Open jou hart en gee tyd aan God, sodat Hy jou vriend kan wees. As ware vriendskap met God is gesluit, kan geen storm hierdie vernietig. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag dank ek jou vir alle offers wat jy my hierdie dae gebring het. My liewe kinders, ek nodig julle uit jou voor My te open en die besluit te neem jou te bekeer. My liewe kinders, jou hart is nog nie heeltemal vir my oop. Daarom roep ek jou weer op, jy oop te stel vir die gebed, sodat tydens die gebed die Heilige Gees jou sal help, dat jou hart van vlees en nie van klip word. My liewe kinders, dankie dat jy my oproep aanvaar en dat jy besluit het om saam met my die weg van heiligheid te gaan. Dankie dat jy aan my oproep gevolg gegee het.
Liewe kinders, vandag is ek gelukkig julle in so 'n groot getale te sien en omdat julle gehoor gegee het en gekom het om my boodskappe in praktyk te bring. My liewe kinders, ek nodig jou uit in hierdie onrustige wêreld vreugdevolle draers van die vrede te wees. Bid vir vrede, sodat die era van vrede, waar my Hart met ongeduld op wag, so spoedig moontlik begin. Ek is julle naby, my liewe kinders, en spreek vir elkeen van julle ten beste by die Allerhoogste. Ek seën julle almal met my moederlike seën. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
   




To compare Medjugorje messages with another language versions choose
1 2 3 Next>>

For God to live in your hearts, you must love.

`