Search this website | ||||
![]() | ![]() | ![]() | ![]() | ![]() |
![]() | Boodskap, 25 Februarie 1998Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, زبان_فارسی
“Liewe kinders, ook vandag is ek by elkeen van julle en nodig jy weer uit, deur jou gebede nader aan my te kom. Heel spesiaal nodig ek jou in hierdie tyd van genade uit tot tugtiging. My liewe kinders, oorweeg en beleef deur klein offers die lyding en die dood van Jesus vir elkeen van julle. Alleen wanneer jy nader aan Jesus kom, sal jy sy onmeetlike liefde verstaan, wat Hy vir elkeen van julle het. Deur gebed en tugtiging sal jy meer oopstaan vir die gawe van die geloof en van die liefde vir die Kerk, en vir die mense om jou heen. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | ![]() | |
Our Lady of Medjugorje Messages ![]() Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “I invite you, little children, to see at this time who needs your spiritual or material help. By your example, little children, you will be the extended hands of God, which humanity is seeking. Only in this way will you understand, that you are called to witness and to become joyful carriers of God's word and of His love.” ( From message, 25 Februarie 1997 ![]() | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): ![]() ![]() Deep concern & disturbing information: Latest news & articles ![]() 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos ![]() 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles ![]() Most watched videos ![]() Most watched Medjugorje Photos Gallery albums ![]() ![]() Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2022 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||