| Search this website | ||||
Boodskap, 25 Junie 2002Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, Tiếng Việt, زبان_فارسی
“Liewe kinders, vandag bid ek vir jou en met jou, sodat die Heilige Gees jou mag help, en jou geloof vermeerder, sodat jy die boodskappe nog meer aanvaar, wat ek julle hier in hierdie heilige plek gee. Liewe kinders, verstaan dat dit 'n tyd van genade is vir elkeen van julle. By my, my liewe kinders, is julle veilig. Ek sou julle almal op die weg van die heiligheid wil lei. Leef volgens my boodskappe en sit elke woord wat ek jou gee, in die lewe om. Mag die boodskappe kosbaar vir jou wees omdat hulle uit die hemel kom. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
|
Our Lady of Medjugorje Messages ![]() Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Therefore, pray, live my messages and then you will see the miracles of God's love in your everyday life.” ( From message, 25 Maart 1992 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 25 September 2024 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums ![]() Favorite content related to Medjugorje" | |||
| Medjugorje News & Articles Medjugorje Videos Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2025 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||
![[EN]](/data/default/css/img/en-only.gif)
![[O]](/data/olm/images/__mt/nw.gif)
