Search this website | ||||
![]() | ![]() | ![]() | ![]() | ![]() |
![]() | Boodskap, 25 Desember 2002Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, Tiếng Việt, زبان_فارسی
“Liewe kinders, dit is die tyd van groot barmhartigheid, maar ook die tyd van groot beproewings vir almal wat die weg van die vrede wil volg. Daarom, my liewe kinders, nodig ek jou weer uit: Bid, bid, bid, nie met woorde nie, maar met die hart. Beleef my boodskappe en bekeer jou. Wees jy bewus van die gawe wat God my toegelaat het by julle te wees, veral vandag, nou dat ek die klein Jesus - die Koning van die Vrede - in my arms het. Ek wil julle die vrede gee. Dra hierdie vrede in jou hart en gee haar deur aan ander nie, totdat die vrede van God in die wêreld die oorhand kry. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | ![]() | |
Our Lady of Medjugorje Messages ![]() Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Little children, pray for my intention. Your prayers are necessary to me, through which I desire to bring you closer to God. He is your salvation. God sends me to help you and to guide you towards paradise, which is your goal.” ( From message, 25 September 1994 ![]() | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): ![]() ![]() Deep concern & disturbing information: Latest news & articles ![]() 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos ![]() 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles ![]() Most watched videos ![]() Most watched Medjugorje Photos Gallery albums ![]() ![]() Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2023 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||